Gr. 3 Wiskunde Boffin
SKU: 9781776426003
R260,00Price
Hierdie is 'n wiskunde oefenboek wat die gr. 3 leerplan volgens die KABV (CAPS) sillabus dek. Hierdie boek is spesifiek geskryf sodat ouers gerus kan wees dat hul leerder nie net in Gr. 3 'n wiskunde boffin sal wees nie, maar ook gereed sal wees vir die Gr. 4 leerplan.
RETURN & REFUND POLICY
Unfortunately there are no returns and refunds on Maths Boffin Books.