Gr. 6 Wiskunde Boffin
SKU: 9780639847726
R260,00Price
Hierdie is 'n wiskunde oefenboek wat die gr. 6 leerplan volgens die KABV (CAPS) sillabus, per tema dek. Hierdie boek is spesifiek geskryf as hulpmiddel vir ouers en kinders.
Die boek fokus op vaslegging en verryking en het lekker lywige vraestelle aan die einde van Kwartaal 2 en 4 ter voorbereiding van die eksamen.
Kinders sukkel met wiskunde omdat hulle nie meer hoofreken kan doen nie. Daar is genoeg oefeninge agter in die boek sodat leerders se hoofreken skerp kan bly.
Gedetailleerde memo is agter in die boek.