Gr. 7 Wiskunde Boffin
SKU: 9781776344925
R260,00Price
Hierdie is 'n wiskunde oefenboek wat die gr. 7 leerplan volgens die KABV (CAPS) sillabus, per tema dek. Hierdie boek is spesifiek geskryf as hulpmiddel vir ouers en kinders.
Die boek fokus op vaslegging en verryking en het lekker lywige vraestelle aan die einde van Kwartaal 2 en 4 ter voorbereiding van die eksamen.
Gedetailleerde memo is agter in die boek.